Breaking News

#RWC2015 Fans from across the world

Written by Admin Published in Afrikaans, General News

OLYMPUS DIGITAL CAMERA

2007 Rugby World Cup we had so much support from all over the world, not just Namibians going to our matches to show team spirit.

It was wonderful to see everyone getting involved and we were inundated with emails and messages from the fans in 40 different countries. We received so many wonderful photos from all the fans, some dressing up in the Namibian colours and others waving the flag at the stadiums, we decided to use them here on the site as a thank you for all the support.

2015 Has revealed the same support from all over the world and so we would like to do the same again. Send us all your fan photos when you attend our games or even if your group stayed at home, show us how you support Namibia and we will post all the photos here.

The best 10 photos will be shown on Facebook and Twitter and as a small thank you, they will receive a Namibian rugby bumper sticker. Make sure you have your Namibian flag & camera at a ready this world cup!

See you there & thank you for your support.

Namibianrugby.com team

In die 2007 Rugby Wêreld Beker het ons so baie ondersteuning van regoor die wêreld gekry, nie net Namibiërs het na ons wedstryde gegaan om spangees te wys nie.

Dit was wonderlik om te sien hoe almal betrokke geraak het, en ons was oorval met e-pos en boodskappe van die ondersteuners in 40 verskillende lande. Ons het so baie wonderlike foto’s van al die ondersteuners gekry, sommige aangetrek in die Namibiese kleure en ander waai die vlag by die stadions, ons het besluit om dit hier te gebruik op die webwerf as ‘n dankie vir al die ondersteuning.

2015 het dieselfde ondersteuning van oor die hele wêreld geopenbaar en so wil ons graag weer dieselfde doen. Stuur vir ons al jou foto’s wanneer jy ons rugby spele bywoon, of selfs as jou groep by die huis bly, wys ons hoe ondersteun jy Namibie en ons sal al die foto’s hier plaas.

Die beste 10 sal op Facebook en Twitter getoon word en as ‘n klein dankie, sal hulle ‘n Namibiese rugby bufferplakker ontvang. Maak seker dat jy jou Namibiese vlag & kamera gereed het hierdie wêreld beker!

Sien julle daar & dankie vir jou ondersteuning.

Namibianrugby.com span


3 Comments

  1. Reply Post By Laudika Monaghan

    Can’t wait for the first game on Thursday. Mum is very excited too, go on Namibia!!!!!!!! All the best, from all of us in Scotland

Leave a Reply

Your email address will not be published.